LEES VERDER

EHLERSKROON VEEVOERE

BELANGRIKE INFORMASIE
DIERELEK
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
Diere kry byvoeding om hulle te stimuleer om voedingstowwe in te neem. Die lek bestanddele moet die weiding aanvul en terselde tyd die optimale benutting van die beskikbare plantmateriaal verseker. Dit is belangrik dat die regte voedingstowwe vir elke tyd van die jaar gegee word. Mikro-flora is noodsaaklik vir vertering in die rumen. Lek moet nie die beskikbare ruvoer vervang nie, maar moet dit bloot aanvul. Byvoedings is slegs doeltreffend as genoeg ruvoer beskikbaar is. As die lek inname te hoog is, is daar gewoonlik te min ruvoer beskikbaar. Lek moet smaaklik wees en moet gereeld gegee word. Winter lekke moet daagliks gegee word, om te verseker dat die mikro- flora in die rumen nie afneem nie. Proteien is noodsaaklik vir die vorming van die mikro-flora. Die Proteien inhoud van natuurlike weiding verander gedurende die jaar soos op die grafiek aangedui.

Wanneer Lekke as byvoeding aan herkouers gegee word, moet drie grondbeginsels in gedagte gehou word.

Kopiereg @ 2017 | Ehlerkskroon Boerdery & Veevoere

EHLERSKROON VEEVOERE

BELANGRIKE INFORMASIE
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
Diere kry byvoeding om hulle te stimuleer om voedingstowwe in te neem. Die lek bestanddele moet die weiding aanvul en terselde tyd die optimale benutting van die beskikbare plantmateriaal verseker. Dit is belangrik dat die regte voedingstowwe vir elke tyd van die jaar gegee word. Mikro-flora is noodsaaklik vir vertering in die rumen. Lek moet nie die beskikbare ruvoer vervang nie, maar moet dit bloot aanvul. Byvoedings is slegs doeltreffend as genoeg ruvoer beskikbaar is. As die lek inname te hoog is, is daar gewoonlik te min ruvoer beskikbaar. Lek moet smaaklik wees en moet gereeld gegee word. Winter lekke moet daagliks gegee word, om te verseker dat die mikro-flora in die rumen nie afneem nie. Proteien is noodsaaklik vir die vorming van die mikro-flora. Die Proteien inhoud van natuurlike weiding verander gedurende die jaar soos op die grafiek aangedui.

Wanneer Lekke as byvoeding aan herkouers gegee word, moet

drie grondbeginsels in gedagte gehou word.

DIERELEK