EHLERSKROON VEEVOERE

DIERELEK
Ehlerskroon het deur die jare die mees voedsame Veevoere vir ons Bonsmaras ontwikkel en verskaf ook aan ander boere landwyd. Ons gebruik slegs die beste kwaliteit Fosfaat bronne, wat maksimale oplosbaarheid en beskikbaarheid van die Fosfaat verseker. Die Fosfaat bronne wat ons gebruik beskiks oor maksimale bio-opname. Moet nooit die belangrikheid van spoor elemente onderskat nie. All die bogenoemde produkte bevat ons beproefde spoor element mengsel vir al die areas waarin ons spesialiseer. Ons produkte word verpak in 30kg sakke wat voorsiening maak vir maklike hantering. Ons produkte is stof vry en geformuleer om die sifting van mikro deeltjies te voorkom. Produkte wat Ureum bevat moet gebruik word tesame met die nodige voorsorgmaatreëls en behoort verkieslik van die reën beskerm word. Tydens die vervoer van die produk sonder enige seile of beskerming van die elemente, moet daar verseker word dat die voertuig oor voldoende dreinerings fasiliteite beskik. Beeste ontwikkel a “sout-honger” as daar nie genoeg sout in hul dieet is nie. Wees asb. bedag daarop dat Lek wat Ureum bevat nooit aan “sout- honger” diere gegee moet word nie. Hierdie diere neig om te veel te eet wat beteken dat hul dan Ureum vergiftiging opdoen. Voer eers hierdie diere met skoon sout vir ten minste een week. Ons gebruik slegs rou materiale van die hoogste gehalte en ons beleid is om die beste produk teen die beste moontlike pryse aan ons kliënte te verskaf. Vir hierdie rede glo ons dat ons produkte absoluut ekonomies sin maak wanneer dit kom by die aankoop van noodsaaklike aanvullings vir veevoere. BELANGRIKE INFORMASIE: Al ons produkte is getoets op ons eie bees en skaap kuddes. Gevolglik waarbord ons die effektiwiteit van ons produkte, en dat die inname volumes korrek is. EHLERSKROON SE VEEVOERPRODUKTE IS ALMAL GEREGISTREER BY DIE DEPARTEMENT VAN LANDBOU WAT DIE SAMESTELLING VAN DIE PRODUKTE WAARBORG.
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
GAAN TERUG GAAN TERUG
Kopiereg @ 2017 | Ehlerkskroon Boerdery & Veevoere

EHLERSKROON VEEVOERE

Ehlerskroon het deur die jare die mees voedsame Veevoere vir ons Bonsmaras ontwikkel en verskaf ook aan ander boere landwyd. Ons gebruik slegs die beste kwaliteit Fosfaat bronne, wat maksimale oplosbaarheid en beskikbaarheid van die Fosfaat verseker. Die Fosfaat bronne wat ons gebruik beskiks oor maksimale bio-opname. Moet nooit die belangrikheid van spoor elemente onderskat nie. All die bogenoemde produkte bevat ons beproefde spoor element mengsel vir al die areas waarin ons spesialiseer. Ons produkte word verpak in 30kg sakke wat voorsiening maak vir maklike hantering. Ons produkte is stof vry en geformuleer om die sifting van mikro deeltjies te voorkom. Produkte wat Ureum bevat moet gebruik word tesame met die nodige voorsorgmaatreëls en behoort verkieslik van die reën beskerm word. Tydens die vervoer van die produk sonder enige seile of beskerming van die elemente, moet daar verseker word dat die voertuig oor voldoende dreinerings fasiliteite beskik. Beeste ontwikkel a “sout-honger” as daar nie genoeg sout in hul dieet is nie. Wees asb. bedag daarop dat Lek wat Ureum bevat nooit aan “sout-honger” diere gegee moet word nie. Hierdie diere neig om te veel te eet wat beteken dat hul dan Ureum vergiftiging opdoen. Voer eers hierdie diere met skoon sout vir ten minste een week. Ons gebruik slegs rou materiale van die hoogste gehalte en ons beleid is om die beste produk teen die beste moontlike pryse aan ons kliënte te verskaf. Vir hierdie rede glo ons dat ons produkte absoluut ekonomies sin maak wanneer dit kom by die aankoop van noodsaaklike aanvullings vir veevoere. BELANGRIKE INFORMASIE: Al ons produkte is getoets op ons eie bees en skaap kuddes. Gevolglik waarbord ons die effektiwiteit van ons produkte, en dat die inname volumes korrek is. EHLERSKROON SE VEEVOERPRODUKTE IS ALMAL GEREGISTREER BY DIE DEPARTEMENT VAN LANDBOU WAT DIE SAMESTELLING VAN DIE PRODUKTE WAARBORG.
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
GAAN TERUG GAAN TERUG
DIERELEK