GESKIEDENIS

Waar het ons begin
EHLERSKROON BOERDERY
Ehlerskroon Bonsmaras is gestig op aanbeveling van Professor Johan Grosskopf in 1974. Teelmateriaal was aangekoop van die voorste produsente soos Bristow, Tobert Taute, Koos van Amstel, Amfarms, Dr. Badenhorst en van die voormalige staats kudde. Om ons genetiese basis uit te brei het ons onlangs bulle vanaf Upgeorge, Benchmark. Dr. D. Nolte, Dr. Hartsenburg en Marloo Bonsmaras aangekoop. Ons kudde het in die verlede reeds vele prestasies behaal en was Ehlerskroon Bonsmaras die Mpumalnga Streeks finaliste van die LNR se veeverbeterings skema. Ons kudde het die Farmer’s Weekly trofee vir die beste presterende koeie in die Nasionale kudde Bonsmara in 1991 en 2009 verower. Siende die sukses van ‘n Bonsmara boerdery afhang van die hoeveelheid speenkalwers sowel as die speengewig van die kalwers, het ons gedurende die laaste 36 jaar van Bonsmaras teel, voortdurend die melk , vrugbaarheid en groei van ons kalwers nagegaan. Soos afgelei kan word uit die BULB teelwaardes gepubliseer deur die LNR, is ons 'n dryfkrag in al die groot kategorieë , en was ons kudde nog altyd beter as die rasgemiddeld .

52 JAAR GELEDE

Professor J Bonsma
OORSPRONG VAN DIE BONSMARA RAS
In 1958, na meer as 20 jaar se deurdagte teling, het die splinternuwe Bonsmara Beesras die finale kritiese toetse vir amptelike aanvaarding geslaag onder die waaksame oog van Professor Jan Bonsma, Hieronder is uittreksels uit ‘n verslag oor die bekendstelling van hierdie historiese proses vanuit die Farmer’s Weekly uitgawe gepubliseer op 15 Mei van daardie jaar. Na sy terugkeer van ‘n studietoer van die VSA in 1937, het Professor Jan Bonsma die voortou geneem in die soektog na ‘n nuwe beesras wat beter aanpasbaar sou wees vir die uitgebreide semi-droë sowel as die subtropiese streke van Suid- Afrika, as die eksotiese rasse van daardie tyd. Die posisionering van die projek, die land waarop die Mara navorsingsstasie nou staan, was gekies met die uitdagings in gedagte om die evolusie van ‘n tiepe bees teweeg te bring wat bestaan het uit drie agtstes inheemse bloed en vyf agtstes eksotiese bloed. Die eerste gekruisde kalwers is gebore op Mara en hulle het deel gevorm van ‘n gekonsentreerde teelprogram wat uitgebreide graderingseksperimente ingelsuit het wat op Britse opregte bulle en stam beeste oor ‘n lang periode uitgevoer is. Naderende die einde van die projek is ‘n totaal van 60 bulle van die nuwe gevestigde ras aan boere van verskillende dele van die land geleen.

EHLERSKROON VEEVOERE

DIERELEK
Natuurlike weidings bevat te min fosfaat en dit moet veral gedurende die Somer maande aangevul word. Hoewel natuurlike wieidings in die Somer Proteien bevat, verkies ons om vir lakterende koeie ‘n aanvulling te gee wat addisionele proteien en energie beskikbaar stel. Die ekstra koste word meer as vergoed deur swaarder speenkalwers en koeie wat beter kondisie hou voor die Winter.
Natuurlike weidings het ‘n ernstige tekort aan Proteien en energie. Ons verkies om in die Winter ook Fosfaat aan te vul, omdat meeste streke tekort het.
Veld Groei Meel: Voerkraal: E300

SOMER MAANDE

WINTER MAANDE

BEES RANTSOENE

Skaaplek - Bevat nie Ureum nie Skaap Woema - Vetmesting van skape en lammers
Suiwel 21 Suiwelmeel met 21 % Proteien
Geformuleer met spoorelemente vir perde.

SKAAP RANTSOENE

SUIWEL

PERDE

MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE

Die ingang na Ehlerskroon is gelee op die R555 (Noord Oos van Delmas) in Mpumalanga, Suid Afrika.

S26.1002925, E28.7266517

Johan Ehlers: +27 82 892 2921 Johan Ehlers Jnr.: +27 67 748 7430 E-mail: info@ehlerskroon.co.za www.ehlerskroon.co.za www.ehlerskroonboerdery.co.za
MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE
BOERDERY
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
Kopiereg @ 2017 | Ehlerkskroon Boerdery & Veevoere
EHLERSKROON ONS STORIE GESKIEDENIS BONSMARA VEEVOERE GALLERY KONTAK MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE

GESKIEDENIS

Waar het ons begin
EHLERSKROON BOERDERY
BOERDERY
Kopiereg @ 2017 | Ehlerkskroon Boerdery & Veevoere
Ehlerskroon Bonsmaras is gestig op aanbeveling van Professor Johan Grosskopf in 1974. Teelmateriaal was aangekoop van die voorste produsente soos Bristow, Tobert Taute, Koos van Amstel, Amfarms, Dr. Badenhorst en van die voormalige staats kudde. Om ons genetiese basis uit te brei het ons onlangs bulle vanaf Upgeorge, Benchmark. Dr. D. Nolte, Dr. Hartsenburg en Marloo Bonsmaras aangekoop. Ons kudde het in die verlede reeds vele prestasies behaal en was Ehlerskroon Bonsmaras die Mpumalnga Streeks finaliste van die LNR se veeverbeterings skema. Ons kudde het die Farmer’s Weekly trofee vir die beste presterende koeie in die Nasionale kudde Bonsmara in 1991 en 2009 verower. Siende die sukses van ‘n Bonsmara boerdery afhang van die hoeveelheid speenkalwers sowel as die speengewig van die kalwers, het ons gedurende die laaste 36 jaar van Bonsmaras teel, voortdurend die melk, vrugbaarheid en groei van ons kalwers nagegaan. Soos afgelei kan word uit die BULB teelwaardes gepubliseer deur die LNR, is ons 'n dryfkrag in al die groot kategorieë , en was ons kudde nog altyd beter as die rasgemiddeld .

52 JAAR GELEDE

Professor J Bonsma
OORSPRONG VAN DIE BONSMARA RAS
In 1958, na meer as 20 jaar se deurdagte teling, het die splinternuwe Bonsmara Beesras die finale kritiese toetse vir amptelike aanvaarding geslaag onder die waaksame oog van Professor Jan Bonsma, Hieronder is uittreksels uit ‘n verslag oor die bekendstelling van hierdie historiese proses vanuit die Farmer’s Weekly uitgawe gepubliseer op 15 Mei van daardie jaar. Na sy terugkeer van ‘n studietoer van die VSA in 1937, het Professor Jan Bonsma die voortou geneem in die soektog na ‘n nuwe beesras wat beter aanpasbaar sou wees vir die uitgebreide semi-droë sowel as die subtropiese streke van Suid-Afrika, as die eksotiese rasse van daardie tyd. Die posisionering van die projek, die land waarop die Mara navorsingsstasie nou staan, was gekies met die uitdagings in gedagte om die evolusie van ‘n tiepe bees teweeg te bring wat bestaan het uit drie agtstes inheemse bloed en vyf agtstes eksotiese bloed. Die eerste gekruisde kalwers is gebore op Mara en hulle het deel gevorm van ‘n gekonsentreerde teelprogram wat uitgebreide graderingseksperimente ingelsuit het wat op Britse opregte bulle en stam beeste oor ‘n lang periode uitgevoer is. Naderende die einde van die projek is ‘n totaal van 60 bulle van die nuwe gevestigde ras aan boere van verskillende dele van die land geleen.

EHLERSKROON VEEVOERE

DIERELEK
Natuurlike weidings bevat te min fosfaat en dit moet veral gedurende die Somer maande aangevul word. Hoewel natuurlike wieidings in die Somer Proteien bevat, verkies ons om vir lakterende koeie ‘n aanvulling te gee wat addisionele proteien en energie beskikbaar stel. Die ekstra koste word meer as vergoed deur swaarder speenkalwers en koeie wat beter kondisie hou voor die Winter.
Natuurlike weidings het ‘n ernstige tekort aan Proteien en energie. Ons verkies om in die Winter ook Fosfaat aan te vul, omdat meeste streke tekort het.
Veld Groei Meel: Voerkraal: E300

SOMER MAANDE

Skaaplek - Bevat nie Ureum nie Skaap Woema - Vetmesting van skape en lammers
Suiwel 21 Suiwelmeel met 21 % Proteien
Geformuleer met spoorelemente vir perde.
MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE

Die ingang na Ehlerskroon is gelee op die R555 (Noord Oos van Delmas) in Mpumalanga, Suid Afrika.

S26.1002925, E28.7266517

Johan Ehlers: +27 82 892 2921 Johan Ehlers Jnr.: +27 67 748 7430 E-mail: info@ehlerskroon.co.za www.ehlerskroon.co.za www.ehlerskroonboerdery.co.za
MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE