ONS STORIE

Wie is ons?
EHLERSKROON BOERDERY
Ehlerskroon Boerdery is a familie plaas, dit is al vir menigte jare en ‘n hele paar generasies. Oupa, Seun en Kleinseun, elk dra ‘n harts-passie vir boer en meer spesifiek, die Bonsmara….. a fasinerende dier, geteel vir sy grootte en perfekte verenigbaarheid met die Suid Afrikaanse klimaat en toestande. Op hierdie plaas word daar eerstens met die hart geboer, met deernis en toewyding. Op Ehlerskroon glo ons dat die een nie sonder die ander kan bestaan nie. Die vele jare se ondervinding in die teling en grootmaak van hierdie majesteuse dier, is wat Ehlerskroon uitsonder tussen sy menigte eweknieë. Dit is vanuit hierdie ondervinding dat die Veevoere afdeling van die besigheid gegroei en uitgebrei het tot nog ‘n suksesvolle produk wat op die plaas Ehlerskroon geproduseer word. Hier op Ehlerskfoon boer ons met die hart van ‘n boer….
EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
Kopiereg @ 2017 | Ehlerkskroon Boerdery & Veevoere

ONS STORIE

Waar het ons begin

LEES VERDER LEES VERDER
EHLERSKROON BOERDERY
BOERDERY