2025 KATALOGUS 2025 KATALOGUS
Johan Ehlers: +27 82 892 2921 Johan Ehlers Jnr.: +27 67 748 7430
R555 Delmas Mpumalanga, 2210 S26.1002925, E28.7266517
info@ehlerskroon.co.za www.ehlerskroon.co.za www.ehlerskroonboerdery.co.za
DIERELEK
Natuurlike weidings bevat te min fosfaat en dit moet veral gedurende die Somer maande aangevul word. Hoewel natuurlike wieidings in die Somer Proteien bevat, verkies ons om vir lakterende koeie ‘n aan- vulling te gee wat addisionele proteien en energie beskikbaar stel. Die ekstra koste word meer as vergoed deur swaarder speenkalwers en koeie wat beter kondisie hou voor die Winter. SOMER MAANDE Produkte wat ons aanbeveel is: 1. Somer / WInter Lek 2. Profos 3. Winsfos 6P 4. Bees Blokke
Natuurlike weidings het ‘n ernstige tekort aan Proteien en energie. Ons verkies om in die Winter ook Fosfaat aan te vul, omdat meeste streke tekort het. WINTER MAANDE Produkte wat ons aanbeveel is: 1. Winter Lek 2. EP 450 3. Winter Wenners 4. Somer / Winter Lek 5. Superlek
VELD GROEI MEEL Voerkraal: E300 Veld Groei Meel: Word gebruik om beeste vet te voer met hooi velde of weiding Voerkraal: Energie-ryk volle voer om beeste vet te voer. Bevat genoeg ruvoer E300 Proteïenkonsentraat om met mielies te meng om maksimum potensiaal te verseker.

SOMER MAANDE

WINTER MAANDE

BEES RANTSOENE

Skaaplek - Bevat nie Ureum nie Skaap Woema - Vetmesting van skape en lammers
Suiwel 21 Suiwelmeel met 21 % Proteien
Geformuleer met spoorelemente vir perde.

SKAAP RANTSOENE

SUIWEL

PERDE

MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE MEER INFORMASIE

2024 KATALOGUS 2024 KATALOGUS DIERELEK

EHLERSKROON BOERDERY BONSMARAS / VEEVOERE Dr. A Ehlers BSc. MSc. Dsc ; J H Ehlers Dip Landbou ; J H Ehlers (Jnr) Dip Landbou
KOPIEREG @ 2025 | EHLERSKROON BOERDERY & VEEVOERE | jacqueline designs
1974 Ehlerskroon Vanaf